Die koffie wat ‘n nasie laat opstaan

Arabica koffie met ‘n donkersjokolade aroma wat jou wakker en warm laat voel. Dit word matig gerooster en ons koffiebone word vars gemaal op bestelling. Ons verpakking is optimaal gekies om koffie langer vars te hou:

Vryheid Koffie 1kg

R329,00

Indien jy onseker is oor jou keuse, kontak ons gerus vir bystand by 072 649 0202. Ons hulplyn is beskikbaar op weeksdae tydens kantoorure (08:00 – 17:00).