My Mandjie

Die Koffie wat 'n nasie laat opstaan

Matig tot sterk gerooster met ‘n sjokolade ondertoon. Vryheid Koffie smaak soos vroeë oggend dagbreek op die platteland net voor die son sy goue Rand oor die end van die vlakte laat loer. Dit is die smaak van growwe-hand, hard-werk wat selfs ʼn Pretorius frons onder sy vel-hoed laat ontspan. Vryheid is die smaak van ‘n Nasie wat opstaan.

Maatskappy en bone

Vryheid Koffie Kompanjie fokus absoluut op top gehalte produkte in elke stap van die proses. Vanaf verpakking, kwaliteit en smaak het ons net die beste bymekaar gevoeg. Geen kortpaaie is aanvaarbaar onder ons vaandel nie en elke klant kan met ‘n geruste hart weet dat hulle die beste ontvang teen die laagste moontlike prys.

Ons produk is eerste gemaak met die liefde van die saak ingedagte, daarom is winsmarges tot op die been gesny en help Vryheid Koffie Kompanjie in nood. Dit is vir ons belangrik om nie op die Afrikaner naam ‘n produk te ontwerp wat net op die naam en voorkoms fokus nie, maar ook werklik die prys werd te wees.

Bewapen die volk Inisiatief

Daar is twee swaarde wat ‘n gedeelte van ons Volk iewers langs die pad verloor het, dit is die swaard van die Woord en die swaard aan die sy. Dit is die skrywer se oortuiging dat die neerlê van ons swaarde die grootste katalisator van ‘n geleidelike ondergang is.  

BOER PARKA

100% Boer. ‘n Weermag Parka wat die koue wintermaande terug stuur na waar dit hoort, in die rigting van Engeland.

SKOUER VLAE

Skouer Vlae vir Parka word apart verkoop en geheg met klittenband (Velcro).

DUITSE PARKA

Oorspronklike Duitse Parka. Splinternuut. Uitgehou net vir jou!

Lyn in die Sand

Vryheid is ‘n Keuse

Wat kopers sÊ

Bewapen die Volk Bydrae

R
Baie dankie vir jou bydrae!